Tweede Vryheidsoorlog

Tweede Vryheidsoorlog
Deel van die Anglo-Boereoorloë

Kloksgewys van links:
Boere in aksie by die Slag van Colenso, die Britse 17de Lansiers wat 'n aanval by Elandsrivier hou, Britse Generaal Redvers Buller wat Ladysmith binnegaan na die beleg, Boere wat by die Beleg van Mafeking veg, Koninklike Kanadese Troepe tydens die Slag van Paardeberg, en Boere teenwoordig by die Slag van Spioenkop.
Datum 11 Oktober 189931 Mei 1902
Ligging Suid-Afrika en Swaziland (nou Eswatini)[1]
Resultaat Britse oorwinning
Gebieds-
veranderinge
Britse soewereiniteit oor die Oranje-Vrystaat en Transvaal in ooreenstemming met die Verdrag van Vereeniging
Strydende partye
Vlag van Verenigde Koninkryk Britse Ryk Vlag van Oranje-Vrystaat Oranje-Vrystaat
Vlag van Zuid-Afrikaansche Republiek Zuid-Afrikaansche Republiek (Transvaal)
Buitelandse vrywilligers:

Groter kragte

Kleiner kragte

Aanvoerders
Vlag van Verenigde Koninkryk Lord Salisbury
Vlag van Verenigde Koninkryk Lord Milner
Vlag van Verenigde Koninkryk Lord Roberts
Vlag van Verenigde Koninkryk Sir Redvers Buller
Vlag van Verenigde Koninkryk Lord Kitchener
Vlag van Kanada Wilfrid Laurier
Vlag van Kanada Frederick Borden
Cecil John Rhodes
Vlag van Zuid-Afrikaansche Republiek Paul Kruger
Vlag van Zuid-Afrikaansche Republiek Louis Botha
Vlag van Zuid-Afrikaansche Republiek Schalk W. Burger
Vlag van Zuid-Afrikaansche Republiek Koos de la Rey
Vlag van Oranje-Vrystaat Marthinus Steyn
Vlag van Oranje-Vrystaat Christiaan de Wet
Vlag van Zuid-Afrikaansche Republiek Piet Cronje
Vlag van Zuid-Afrikaansche Republiek Piet Joubert
Sterkte
Britse regulêre: 347 000

Koloniale kragte: 103 000–153 000[3]

88 000 (25 000 Transvaal- en 15 000 Vrystaat-Boere aan die begin van die oorlog) (insluitende buitelandse vrywilligers en Kaapse Boere)[3]
Ongevalle en verliese
Militêre ongevalle
7 894 gesneuweldes
13 250 dood deur siekte
934 vermis
22 828 gewondes[4][5]
44 906 totaal ongevalle
Militêre ongevalle
9 098 gesneuweldes (4 000 in bestry)
(24 000 Boere-gevangenes oorsee gestuur)[3]
Burgerlike ongevalle: 27 927 Boere burgerlikes, wat in konsentrasiekampe gesterf het, plus 'n onbekende aantal swart-Afrikaners (107 000 was geïnterneer).[6]

Die Tweede Vryheidsoorlog of Anglo-Boereoorlog (Engels: Second Boer War), was 'n oorlog tussen die Boererepublieke van die Oranje-Vrystaat en die Zuid-Afrikaansche Republiek aan die een kant en die Britse Ryk aan die ander kant wat tussen 11 Oktober 1899 en 31 Mei 1902 in Suider-Afrika, Swaziland ingesluit, gewoed het.[7] Minder algemene name in omgang wat in die letterkunde gebruik word is die Engelse Oorlog[8] en die Driejarige Oorlog.[9]

  1. (en) Military History Journal, Vol 11 No 3/4 (Oktober 1999). Huw M Jones, "Neutrality compromised: Swaziland and the Anglo-Boer War, 1899 – 1902" Geargiveer 22 Desember 2015 op Wayback Machine
  2. (en) Arthur M. Keppel-Jones (1983). Rhodes and Rhodesia: The White Conquest of Zimbabwe, 1884–1902. Montreal, Quebec and Kingston, Ontario: McGill-Queen's University Press. pp. 590–599. ISBN 978-0-7735-0534-6.
  3. 3,0 3,1 3,2 (en) "South African War". Encyclopædia Britannica. Besoek op 7 November 2023.
  4. (en) "Caring for the soldiers health". Nash's war manual. Eveleigh Nash. 1914. p. 309. Besoek op 22 Augustus 2009.
  5. (en) "The Commissariat – The Red Cross – The Hague Court". Europe at war. Doubleday, Page & Company. 1914. pp. 183 (n198). Besoek op 22 Augustus 2009.
  6. (en) Davenport & Saunders 2000, p. 228
  7. (en) Military History Journal, Vol 11 No 3/4 (Oktober 1999). Huw M Jones, "Neutrality compromised: Swaziland and the Anglo-Boer War, 1899 – 1902" Geargiveer 22 Desember 2015 op Wayback Machine
  8. (af) Sien byvoorbeeld MA Gronum, Die ontplooiing van die Engelse Oorlog 1899–1900 en Die Engelse oorlog, 1899–1902; die gevegsmetodes waarmee die Boere-republieke verower is.
  9. (en) Christiaan De Wet, Three Years War, 1st American Edition, Charles Scribner's Sons, New York, 1902 – Engelse vertaling van Generaal de Wet se oorlogsherinneringe – oorspronklik in Nederlands geskryf – getiteld De Strijd Tusschen Boer en Brit.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search